Arline photography and Video productions

Kleinkaap wedding

Ann-Marie julle 2 is regtig sulke besonderse mense, woorde kan dit nie regtig beskryf hoe lekker dit was om julle dag vas te vang nie.

Julle is so vol lewe en meer vriendliker mense moet ek nog ontmoed, julle het julle dag so baie geniet en julle het laat niks julle onderkry nie.

Dit was vir ons ‘n groot eer om die dag saam julle te spandeer – ek wens ek kan meer fotos laai – maar ons wil nou nie al die surprise spoil nie.

Ons hoop julle gaan baie gelukkig saam wees, julle is regtig pragtige mense en ek glo al jul vriende en familie is geseen deer jul teenwoordigheid in hul lewens.

VIEW THEIR VIDEO ON OUR VIDEO PAGEĀ 

  • Marieta van Wyk - Good day
    Saw your studio in the Marriage & Meander booklet and came to check out your website and really like your work. Can you please let me know firstly if you are still available for the 17th of March 2012

  • chani steyn - Juffrou,julle lyk stunning,asemroofend,pragtig…….daar is ni genoeg woorde om juffrou te beskryf ni !!!!!!!!!!!!!! Juffrou lyk regtig waar BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE BAIE MOOI !!!!!!!!!!!! Liefde chani

  • tanya snyman - WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit is en was asemrowend! Julle is die prefekte paartjie! Annie dankie dat ek die dag met julle kon deel!!!! Mag julle n fairytale huwelik he xxx tandjies

  • MARLIZE - WEDDING CAKE AND CUP CAKES BY CHILLIES & CHERRIES
    CONTACT: MARLIZE VENTER 082 603-2424

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Back to Top Contact Us Visit us on Facebook 69,109,97,105,108,32,85,115sU liamE Share on Facebook
F A C E B O O K   F A N   P A G E